Cosatu, Saftu en Giwusa beplan Woensdag ‘n nasionale stilstand uit protes oor die petrolpryse, beurtkrag en lewenskostes wat styg.
Ander unies is glo ook van plan om by hulle aan te sluit terwyl hulle op pad is na die Unie-gebou.
ActionSA-leier, Herman Mashaba, het gesê hy dink dit gaan sleg wees vir die ekonomie en moontlik lei tot meer werksverlies en ‘n hoër werkloosheidsyfer, wat klaar hoog is.
Hy het ook gesê hy voel die leiers van unies moenie salaris kry vir die dae wat hulle staak nie.
Bronne: Sowetan LIVE, Scoop nest, Times LIVE
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: Bheki Cele noem John Steenhuisen ‘n ‘vrouemishandelaar wat vrou gedruk het om te trou’



