Die leier van die DA, John Steenhuisen, is in die moeilikheid na onsmaaklike kommentaar wat hy oor sy eks-vrou gemaak het as ‘n gas op Podcast and Chill.
MacG, een van die aanbieders, het vir Steenhuisen gevra wat “roadkill” is en toe is Steenhuisen se antwoord: “Dit klink baie soos my eks-vrou”.
Dit volg nadat hy erken het hy het sy vrou ‘n paar jaar gelede verkul het en dat dit die rede vir hulle egskeiding was.
Bronne: IOL, Times LIVE
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel.
Lees ook: R Kelly het ‘honderde kere’ seks gehad met 15-jarige, hoor hof



