Koue front en ligte donderbuie vir week voorspel

Die SAWD het gesê geen sneeuval word vir die week voorspel nie, maar dit kan verander.

Koue front en ligte donderbuie vir week voorspel

Koue front en ligte donderbuie vir week voorspel foto: Canva

’n Koue front en ligte donderbuie word vandeesweek vir dele van Suid-Afrika voorspel.

Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) kan ligte donderbuie Maandag in dele van die Noord-Kaap te wagte wees.

’n Koue front word later vandeesweek langs die Wes-Kaap verwag wat in die Oos-Kaap sal inskuif en teen Vrydag langs die Suidkus sal heers.

Die SAWD het gesê geen sneeuval word vir die week voorspel nie, maar dit kan verander.

Bronne: MSN, The South African, Flipboard

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel

Lees ook: Drie mense is dood terwyl woedende inwoners van Tembisa betoog

Skrywer:

Leave a Reply

Your email address will not be published.