Horseshoe Inn: Wie soek steak?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry ‘n rump/sirloin steak met skyfies en ‘n eier, 200g vir R75 en 300g vir R95.

Voeg ‘n sous by jou steak vir net R10. Aanbod slegs beskikbaar vir aansit-etes.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn – Dis Vrydag, wil jy rerig kos maak?