Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry ‘n hoender schnitzel vir helfte van die gewone prys.
Slegs beskikbaar op Woensdae en slegs vir aansit-etes.
Voeg ‘n heerlike kaassous of sampioensous by vir net R10 ekstra.
Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.
Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Horseshoe Inn – Dis Vrydag, wil jy rerig kos maak?



