Lewens kan in Gautengse hospitale verloor word as gevolg van kragonderbrekings.
Dit is volgens die hoof van interne geneeskunde by die Charlotte Maxeke-hospitaal, prof. Adam Mohamed.
Hy sê hoewel die meeste hospitale kragopwekkers en ander rugsteunstelsels het, plaas die koste en frekwensie van kragonderbrekings druk op fasiliteite. “Ons speel daagliks Russiese roulette met ons pasiënte,” het hy gesê.
Bronne: MSN, eNCA,
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.
Lees ook: Bakleiery tussen kollegas eindig in ontvoering, roof en moorde



