Het jy al jou kaartjies vir die Flavour Fees wat op 2 Julie by Bella Cardi aangebied word?
Dis ‘n dag vir die hele gesin en sluit kosdemonstrasies deur Pete Goffe-Wood, optredes deur Reën en Jan Rhaap, asook die proe van ‘n verskeidenheid van drankies en kos in. As verwelkoming kry jy ‘n houtbord en ekslusiewe glas wat jy hiervoor kan gebruik.
Daar is kosstalletjies en ‘n kroeg, asook vermaak vir kinders.
Kaartjies:
R350 vir volwassenes.
R100 vir kinders onder 12
Vir kinders onder 7 is dit gratis.
Daar is ‘n beperkte hoeveelheid kaartjies en is slegs beskikbaar op ibeef.co.za.
Geen kaartjies sal by die hek verkoop word nie.
Moenie die geleentheid misloop!

*ADVERTENSIE



