Op 2 Julie by Bella Cardi kan jy live musiek luister deur Reën en Jan Rhaap terwyl jy deur die dag kyk na demonstrasies deur Pete-Goffe.
Kry ‘n goodie-bag aan die einde met ‘n unieke bord en eksklusiewe glas.
Daar is kos stalletjies en ‘n kroeg asook vermaak vir kinders.
Kaartjies:
R350 vir volwassenes.
R100 vir kinders on 12
En vir kinders onder 7 is dit gratis.
Moenie die geleentheid misloop nie kry jou kaartjie by iBeef.co.za vandag nog!

*ADVERTENSIE



