Kimberley, maak reg vir die Flavour-fees!

Deel hierdie storie / Share this story

Op 2 Julie by Bella Cardi kan jy live musiek luister. En kyk na demonstrasies deur Pete-Goffe deur die dag.

Kry ‘n goodie-bag aan die einde met ‘n unieke bord en eksklusiewe glas.

Daar is kos stalletjies en ‘n kroeg asook vermaak vir kinders.

Kaartjies is R350 vir volwassenes.

R100 vir kinders on 12

En vir kinders onder 7 is dit gratis.

Moenie die geleentheid misloop nie kry jou kaartjie by iBeef.co.za vandag nog!

*ADVERTENSIE