Soektog na vermiste vrou

Deel hierdie storie / Share this story

Hannetjie van Staden van Mosselbaai word sedert 11 Junie vermis.

Van Staden se Mercedes word ook vermis.

Haar registrasienommer is CBS 58122. Dis nie bekend waar sy haar op die dag van haar verdwyning bevind het nie.

Indien enigiemand inligting het, kontak ondersoekbeampte konst. Bantjes by Groot Brak SAPD by 061 661 0022.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.