Horseshoe Inn Kimberley – Maak solank jou bespreking vir Vadersdag

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe op 19 Junie vir die Vadersdag braai-buffet vir net R185 p.p.

Slegs beskikbaar vir aansit-etes. Kry ‘n voorgereg, hoofgereg en nagereg.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn – Dis Vrydag, wil jy rerig kos maak?