Die radio-omroeper Rian van Heerden het Dinsdagaand aangekondig dat sy radioloopbaan tot ‘n einde kom.
Hy is ‘n omroeper by Jacaranda FM.
Hy het die nuus op sy Facebook-blad bekendgemaak dat sy stem die laaste keer op 30 Junie 2022 op die radio gehoor sal word.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus.



