Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry ‘n eisbein met jou keuse van sy-kos vir net R145 of kry 1kg ribs en skyfies vir net R185.
Slegs beskikbaar vir aansit-etes.
Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.
Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.
Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Horseshoe Inn Kimberley – Maak solank jou bespreking vir Vadersdag



