Vermiste sangeres gevind

Deel hierdie storie / Share this story

Die National Crime Assist-groep het laat weet Monique is op Beaufort-Wes gevind.

Volgens haar broer, Wayne Trollip wat nou op pad is na Beaufort-Wes, is die rede waarom sy daarheen gery het sonder om vir iemand te sê en sonder om haar selfone saam te neem nog nie duidelik nie, berig Bloemnuus.