Beurtkrag na fase 2 afgeskaal

foto: Canva

Beurtkrag is verminder na fase 2 vir vandag tussen 08:00 en 16:00.

Fase 3-beurtkrag sal daarna van 16:00 tot 22:00 geïmplementeer word.

Leave a Reply

Your email address will not be published.