Faf de Klerk verloof

Deel hierdie storie / Share this story

Die Springbok-rugbyspeler, Faf de Klerk en sy meisie Miné van Niekerk is verloof.

Die paartjie wat in 2020 vir ‘n rukkie uitmekaaR was, het Donderdag op die geskiedkundige landgoed Tatton Park Knutsford in England verloof geraak.

Van Niekerk het agt maande gelede Engeland toe getrek. Sy was voorheen ‘n apteker op Postmansbrug.