‘n Video wat op sosiale media gedeel is met die opskrif “Sal jy ja sê?” het baie mense ontsteld gehad.
In die video het ‘n man op sy meisie se pa se begrafnis besluit dis ‘n goeie tyd om haar te vra om met hom te trou.
Twitter-gebruiker @MrsPee3 het die video van die voorstel gedeel met die onderskrif:”Sal jy ja sê?” wat mense so kwaad gemaak het.
Almal stem saam van die keuse van plek tot slegte tydsberekening, is die hele ding heeltemal absurd.
This guy is taking advantage of her vulnerability ðŸ˜ðŸ˜ðŸ˜seems he is interested in the girls inheritance 🤔🤔🤔🤔🤔. This is so disrespectful 😢😢😢I will hit your head if you come close to me. Selfish man. https://t.co/TbZlaSFnjR
— Gozielum (@itszirim_) May 13, 2022
Bronne: MSN, VN Explorer, Twitter
Volg FiND iT hier.
Lees ook: EFF stel private ondersoekers aan om Hillary Gardee se moord te ondersoek



