Horseshoe Inn: Is jy lus vir ‘n lekker steak?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry ‘n rump/sirloin steak met skyfies, 200g vir R75 en 300g vir R95.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn – Dis Vrydag, wil jy rerig kos maak?