Dié pad is al vir ‘n geruime tyd toe onder rioolwater en ‘n bedrag van R32 miljoen is beskikbaar gestel om die pad te herstel. Die vraag bly egter of die herstelwerk volhoubaar is, aangesien die oorsaak van die water nog nie vasgestel is nie.