Man wat in Maart begrawe is in Gauteng opgemerk

Deel hierdie storie / Share this story

’n Gesin in Limpopo in Ha-Gelebe buite Thohoyandou is geskok en verward gelaat nadat hulle hul seun in Maart 2022 begrawe het, maar hy later in Gauteng opgemerk is.

Om seker te wees oor wat aan die gang is, het die gesin die graf opgegrawe en tot hul skok het hulle ‘n pop in plaas van ‘n liggaam ontdek.

Sosiale media is besig om te probeer uitvind wat moontlik gebeur het.

Bronne: MSN, 702 Radio

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Liggaam van vermiste Hillary Gardee buite Nelspruit gevind