Horseshoe Inn – het jy al ontbyt gehad?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe Inn Kimberley en kry Breakfast in die Lapa. Dit is 2 stukke bacon, 2 eiers, 2 toast broodjies en koffie of tee vir net R38.

Slegs van 07:00 tot 10:30.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn- Is jy lus vir ‘n lekker eisbein?