GWK Bande – ons help jou om veiliger te reis

Deel hierdie storie / Share this story

Op sekere dinge in die lewe kan mens nie toegewings maak nie – veiligheid is een van hulle. Besoek GWK Bande vandag en maak elke rit ‘n veilige een deur te verseker jou voertuig is toegerus met die beste gehalte bande teen die beste prys.

Van Grabber AT3 alle terrein-bande wat afskop teen R1 889/band tot Grabber X3 alle-seisoen en modder-terreinbande wat begin teen R2 469/band. Die GWK Bande-takke op Modderrivier, Luckhoff en Hopetown bied ‘n volledige, professionele diens wat insluit verkope, opsit, balansering en alignment. Verkope van bande is ook beskikbaar van uit GWK se handelstaknewerk, hoewel die volledige bande-diens nie hier beskikbaar is nie.

Kom loer in by jou GWK-handelstak om van hierdie spesiale aanbiedinge gebruik te maak en met die Herfspromosie wat steeds aan die gang is tot 30 April, is jy nog betyds om munt te slaan uit die fantastiese winskopies.

Wees deel van die ervaring. Besoek GWK vandag.