Op 6 April vanjaar is nog ‘n huis in Johannesburg aan die brand gesteek deur ‘n beweerde brandstigter.
Volgens Wahl Bartmann, HUB van Fidelity Services Group, is verskeie huise oor ‘n tydperk van 16 maande deur een persoon aan die brand gesteek.
Bartmann sê Fidelity is van plan om ondersoek in te stel om vas te stel of die brande verband hou met mekaar en as dit doen, om die brandstigter in hegtenis te neem.
Bronne: MSN, Press Reader
Volg FiND iT hier.
Lees ook: Nomia Rosemary Ndlovu weer in die hof



