Adri speel Senter, maar is ‘n baie veelsydige speler. Sy kan enige posisie speel en haar man staan. Sy is tans op die skool se akademiese top 10.
Sy het al 70 wedstryde vir HMS se eerstespan gespeel sedert 2021. Haar grootste stokperdjie is die see. Surf, swem en net om op die strand te wees.
Sy is verlede jaar verkies in die SA 0.19 groep nadat sy aan die Telkom Nasionale 0.19 toernooi deelgeneem het.
#bigbrag #absawildeklawersport #absawildeklawer #wildeklawer #sport #netbal



