KYK: Rou vis word lewendig op bord in restaurant

Deel hierdie storie / Share this story

In ‘n video wat soos ‘n veldbrand op sosiale media versprei het, het rou vis (wat glo by ‘n Japannese restaurant bedien is) lewendig op ‘n bord geraak.

Geplaas op Instagram deur gebruiker Takahiro, wys die video ‘n gereg met ‘n groente en waarskynlik glasnoedels, en twee visse.

In die snit kan gesien word hoe ‘n man ‘n vis met eetstokkies steek voordat hy dit wil eet. Die vis maak sy bek oop en gryp die punt van die stokkie met klein, skerp tande.

Bronne: MSN, Headtopics, Instagram

Volg FiND iT hier.

Lees ook: Amptelike petrolprys vir April