Jada Pinkett Smith het haar stilte verbreek ná die kabaal oor haar man wat Chris Rock geklap het nadat dié ‘n grap oor haar hare gemaak het.
In ‘n kort Instagram-plasing het sy geskryf van ‘n “seisoen van genesing” ‘n oënskynlike verwysing na die Oscar-voorval.
Haar man, Will Smith, is deur die toekenningsorganiseerders veroordeel omdat hy Rock geslaan het. Smith het Maandag om verskoning gevra en gesê geweld is “giftig en vernietigend”.
Bronne, BBC, The Citizen
Volg FiND iT hier.



