Horseshoe Inn – Wie het nog nie ontbyt gehad nie?

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe Inn Kimberley vanoggend en kry Breakfast in die Lapa.

Met 2 stukke bacon, 2 eiers, 2 toast-broodjies en ‘n lekker koppie koffie of tee. Elke dag van 07:00 tot 10:30.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn – wie is lus vir sushi?