‘n Moet-hê toestel vir alle iPhone-liefhebbers

Deel hierdie storie / Share this story

Luister musiek of beantwoord ‘n oproep met jou oorfone terwyl jou foon laai. Maar dit is nie al nie.

Die magnetiese ringstaander help ook dat jou foon op ‘n magnetiese houer vir ‘n motor monteer kan word, en verseker dat jy ‘n stewige greep op jou foon het. ‘n Multi-funksionele toestel inderdaad.

Kontak 083 315 7746 of bestel aanlyn by https://shop-mobifix.catalog.to.

Of besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Kort jy ‘n nuwe kabel vir jou iPhone?