Eskom-kragverbruikers kan verwag dat die kragverskaffer se tariefverhoging in April 2022 in werking sal tree.
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het gister bevestig dat Eskom se standaardtariefkliënte ‘n gemiddelde tariefverhoging van 9,61% sal sien, terwyl munisipaliteite ‘n verhoging van 8,61% sal sien.



