Adam se Hugo word paCharné van der MerweMarch 15, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story Hugo Ludik, ‘n lid van Adam, die mans-popgroep het pa geword. Ludik se vrou, Danieka, het Maandag 14 Maart ‘n dogtertjie, Livvy, in die lewe gebring. Previous Post PAS BEKEND: Nasionale Ramptoestand wéér verleng Next Post “Maak bestuurslisensies 10 jaar geldig”- Outa