Bekende Knysna-man vermisCharné van der MerweMarch 12, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story Ronald George van der Berg (79), ‘n bekende inwoner van Knysna, word vermis. Van der Berg is sedert 7 Maart 2022 vermis. Indien enigiemand inligting oor hom het, kontak asb. die onderstaande nommers. Previous Post Media Statement: Search and seizure operation at Department of Health Next Post Afriforum: Bestuurder wat glo fietsryer doodry moontlik vervolg