Kry vir jou die Hoco U82 fireproof kabel vir slegs R150.
Hitte weerstand tot en met 250°C. Koue weerstand tot en met -50°C. Hierdie 1,2 meter kabels sorg vir ‘n vinnige herlaaispoed van 3A.
Kontak 083 315 7746 of bestel aanlyn by https://shop-mobifix.catalog.to.
Of besoek Mobifix by Dalhamweg 2A.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Kry ‘n gratis skermbeskermer en cover wanneer jy jou skerm laat herstel by Mobifix



