Brakpan-man vermisCharné van der MerweMarch 8, 2022Afrikaans Deel hierdie storie / Share this story ‘n Man van Brakpan, Paul Nicolas Blom (35), word vanaf 6 Maart 2022 vermis. Blom is laas gesien toe hy ‘n winkel op pad huis toe verlaat het. Enigiemand met inligting kan die onderstaande nommers kontak. Previous Post Interdik om vyftig miljoen rand-skenking aan Kuba te stuit Next Post John Steenhuisen sê dat die COVID-19-pandemie nie meer ‘n bedreiging vir Suid-Afrika is nie