Horseshoe Inn – die beste plek vir ribs en eisbein in Kimberley

Deel hierdie storie / Share this story

Besoek Horseshoe Inn en kry ‘n Eisbein met ‘n keuse van skyfies, sauerkraut, groente of ‘mash’ vir net R140.

Of kry ‘n 1 kg bord ribs met skyfies vir net R170.

Slegs vir aansit-etes.

Die Horseshoe Inn bied ook oornagverblyf teen bekostigbare pryse.

Skakel Horseshoe Inn by 053 832 5267.

Of besoek hulle by Memorialweg 101, Royldene, Kimberley.

*ADVERTENSIE

Lees ook: Horseshoe Inn – pizzas vanaf slegs R95