Russia Today van DStv verwyder tot verdere kennisgewing

Deel hierdie storie / Share this story

MultiChoice het pas bekendgemaak dat Russia Today (kanaal 407) vanaf 2 Maart 2022 tot verdere kennisgewing nie op die DStv-platforms gedra sal word nie.

“Sanksies wat deur die Europese Unie teen Rusland opgelê is, het daartoe gelei dat die globale verspreider die uitsaairegte vir die kanaal aan alle verskaffers, insluitend MultiChoice, gestaak het.”