Die nuutste uitgawe van Kalahari Online Co. is hier!
Ons gesels hierdie week met Anton en Antoinette wat in Desember 62 jaar getroud was, inwoners neem deel aan ‘n 4×4 en daar is ‘n heerlike resep om jou Valentyn mee te bederf!
Kalahari Online Co. is propvol stories uit die Kalahari.
Lekker lees.
Klik hier om die gratis kopie af te laai of lees sommer aanlyn.



