Waar in die wêreld dink jy kos bier die duurste? Een kroeg in Londen vra sowat R800 vir een bier.
The Bruery’s Mash and Coconut word nou beskryf as Brittanje se duurder kroeg en mense op sosiale media sê dit is so goed soos om geld in die toilet af te spoel.
Oor die algemeen kos ’n bier by ander kroeë sowat R200.
Lidia Kiszewska, ’n kenner in die bierbedryf, het aan The Mirror gesê: “Hierdie prysklas is redelik ongewoon, maar dit is nie die eerste keer dat ek dit sien nie.”



