Bloemfontein Online Co. – 13 Januarie 2022

Die heel nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is NOU beskikbaar!

Ons gesels met John-Henry Schuin, ‘n kunstenaar-bakker van Bloemfontein, hy vertel oor die belangrikheid van afwerking en balans, ons hoor van Ilde Kilbourn wat ons vertel van haar dans loopbaan, ons kyk na die verlede en lewe van ‘n bekende Bloemfontein skrywer, lesers deel foto’s en nog vele meer.

Propvol stories uit die Rosestad! 🌹

Lekker lees!

Leave a Reply

Your email address will not be published.