Kimberley Online Co. 10 Desember 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Ons gesels die week met Jeanni Marx, juffrou by laerskool Eureka, Darryn en Griffin Brand, die Spec-Saver-broers en ons kyk na wat die week alles in die stad gebeur het.

Ons is toegewyd daaraan om vir jou egte en inspirerende Kimberley-nuus te bring.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!