Besoek Mobifix en kry die Hoco W23 Bluetooth Headphones vir net R400.
Stylvolle oorfone met ‘n allemintige agt ure se musiektyd! Die oorfone het ook plek vir ‘n geheuekaart. Die sagte oorkussings bied ure se gemak.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.
*ADVERTENSIE
Lees ook: Luister lekker musiek met die bluetooth luidspreker van Mobifix



