KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Ons is so opgewonde om hierdie week ’n splinternuwe voorkoms met julle te deel! Ons kan nie wag om julle terugvoer te hoor nie. Baie dankie vir elke leser wat die pad saam met ons stap.
Ons is toegewyd daaraan om vir jou egte en inspirerende Kimberley-nuus te bring.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!
Kry jou gratis kopie hier en laai dit ook as PDF af.



