Indien jy ingeënt is en ouer as 50 is, kan jy nou ‘n R200-koopbewys van die regering ontvang.
Die sogenaamde “Vooma”-koopbewys gee 50-plussers nou ‘n R200-koopbewys indien hul vóór Kersfees (25 Desember) ‘n inenting teen Covid-19 ontvang.
Koopbewyse kan by Shoprite afgehaal en gebruik word.
Al wat jy benodig om dié koopbewys van die regering te ontvang, is jou inentingsertifikaat.
Volg FiND iT hier op Facebook.




