KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!
Ons gesels die week oor Kimberley se water en krag probleme, ons gesels met ’n jong social media influencer wat ander wil inspireer en ons kyk bietjie na die Volkswagen Polo Vivo.
Die week beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus. Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.
Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.
Geniet dit en lekker lees!



