Die nuutste uitgawe van Bloemfontein Online Co. is hier!
Ons gesels in dié uitgawe met Ulrich Singel wat as die beste werkgemer genomineer is, ons gesels met Raven Nel, mnr. SA 2021, ons kyk na hoe die munisipaliteit en die #ReclaimingtheCity-veldtog vorder, Marlene Schoeman deel weer ‘n heerlike pannekoekresep en ons kyk na ‘n paar lesers se duime op Stemdag.
Klik hier vir jou gratis kopie in PDF-formaat of lees sommer hier aanlyn.



