Boshof-skou se inrykonsert hierdie Vrydag!

Deel hierdie storie / Share this story

Kom woon die inrykonsert hierdie Vrydag by op die Boshof-skougrond, om sterre soos Nicholas Louw, Franja du Plessis en Appel te sien optree.

Kaartjies onmiddellik beskikbaar teen R150 vir volwassenes en R100 vir kinders onder 12.

Verskeie kosstalletjies sal beskikbaar wees.

Kontak 079 063 8164, 079 481 3638 of 073 277 3725 vir meer inligting.

*Advertensie

Lees ook: Bestel vandag jou Beefmaster Meat Box en kry dit teen Vrydag