Kimberley Online Co. 22 Oktober 2021

Deel hierdie storie / Share this story

KIMBERLEY. – Hierdie week se uitgawe van Kimberley Online Co, Kimberley se eie gemeenskapskoerant is nou beskikbaar!

Die week beloof om jou geboei te hou met egte Kimberley-nuus.

Propvol fantastiese Kimberley-mense en inspirerende stories.

Hou ook dop vir elke uitgawe wat op Vrydae beskikbaar is.

Geniet dit en lekker lees!