Besoek Mobifix vandag en kry die Dual Lightning Ring Holder Adapter vir net R220.
Dit is ‘n moet-hê toestel vir alle iPhone-liefhebbers. Luister musiek of beantwoord ‘n oproep met jou oorfone terwyl jou foon laai. Maar dit is nie al nie. Die magnetiese ringstaander help ook dat jou foon op ‘n magnetiese monteringstoestel in jou motor monteer kan word en verseker dat jy ‘n stewige greep op jou foon het. ‘n Multi-funksionele toestel inderdaad.
Besoek Mobifix by Dalhamweg 2A of skakel 083 315 7746.
*Advertensie



