Carike Herbst (16), ’n digter van Olifantshoek in die Noord-Kaap, het hierdie gebed uitgereik aan almal wat tans deur die smart van die brande gebuk gaan.
Carike sê sy is gisteraand saam met haar pa uit na ’n toneel waar dit gebrand het en haar hart bloei vir die boere en die diere.



