Daar word steeds hulp benodig by die brande wat sedert Sondag op die Douglas- en Langbergpaaie woed.
AFSETPUNT vir water ens. vir manne wat help by die brande
Daar gaan elke uur iemand uitry na Mein Heim toe met voorraad. As jy iets het wat jy wil skenk:
Jacobsonlaan 8
Hadisonpark
Kimberley
▪️Oorkant Acasia-aftree-oord
▪️pad met die hobbels
▪️4de huis vanaf drierigting-stop by HTS
▪️langs Kosmos-gastehuis
Ria Wepener
083 596 4516
Daar is DRINGEND die volgende nodig vir die mense wat besig is om brande te bestry op die Douglas- en Langberg-paaie:
Water om te drink
Koeldrank
Ysies
Iets te ete
Sonskerm
Oogdruppels
Panado’s
Alles kan afgegee word by Ria by Jacobsonlaan 8
OF
Meinheim op Douglas-pad
Christine
083 281 4062
Baie dankie by voorbaat vir julle hulp.



