Reuse ongeluk op N12 Reuse ongeluk op N12Tania SmithSeptember 21, 2021Afrikaans, Tuis Deel hierdie storie / Share this story KIMBERLEY. – FiND iT is regstreeks op die N12 net voor die Beefmaster-afdraai waar ‘n reuse ongeluk plaasgevind het. Die N12 is afgesper. Nooddienste is op die toneel. ‘n Taxi was in die ongeluk betrokke. Previous Post Is jy op soek na gemaklike en stylvolle oorfone? Next Post Unions want new school calendars for SA